+59
Selfsorg in Tulbagh

The Firemaster House

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Church Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Firemaster House is 'n pragtige Kaaps-Hollandse selfsorghuis in Tulbagh. Hierdie vakansiehuis is 'n ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging toegerus. Langs die kombuis is daar 'n eetarea met 'n groot etenstafel en 'n sitarea met genoeg gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 2 binnehowe en 'n tuin met vrugtebome, 'n swembad en 'n boma. Die groot binnehof het 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n kombuisie en 'n Jacuzzi. Die tweede, kleiner binnehof het 'n buitebankie en 'n dam.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Omsetter is tydens kragonderbrekings beskikbaar. Die huis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Church Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Firemaster House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 15% AF!

Vanaf R5 100
R 5 100 R 4 335
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 100
R 5 100 R 4 335
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 100
R 5 100 R 4 335
per nag (plek vir 6)
Bespreek

34 Church Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ba450f3bf7f55d990c835cfb21286f723deccb72c20dd2dedb86dbaf54d0c3833445185d8a1b2710522dd89375be6754e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 100 nouVanaf R4 335 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 34 Church Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.284399 19.1386285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang