Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Frangipani Selfsorg
- Selfsorg
Huisreëls
Rook binne die eenheid is streng verbode. Daar is 'n rokersarea buite.
Klein katte en honde is welkom indien vooraf gereël. Eienaars is verantwoordelik vir hulle troeteldiere.
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Misbruik van alkohol en ander verslawingsmiddels is verbode.
Slegs die gaste wat bespreek en betaal het word toegelaat.
Daar is slegs parkeerplek vir bespreekte gaste op die perseel.
Daar is 'n sleuteldeposito betaalbaar indien die sleutel weg raak.
Die reg van toegang word voorbehou.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Indien daar breekskade of skade aan die eenheid is word gaste verantwoordelik gehou vir die regmaak daarvan.
Geen komberse, handdoeke of ander items mag verwyder word nie.
Geen vreemde middels mag in die toilet gespoel word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Mitchell Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang