Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables

The Gables Cozy-ateljeewoonstel
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljeewoonstel het 4 enkelbeddens waarvan 2 as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, breekgoed en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n TV met Netflix en internet. Gaste kan met hul eie DStv-besonderhede inteken.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Rook is verbode in die huis en op die stoepel.
Rook asb. in die gemerkte areas en raak op 'n verantwoordelike manier van jou stompies ontslae.
Indien daar tekens van rook in die eenheid is, sal dit 'n ekstra skoonmaakfooi tot gevolg hê.
'n Ekstra R750 sal van die breekskadedeposito afgetrek word as die huis in 'n onaanvaarbare toestand gelos word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Gables Classique
Vanaf R4 400
R4 400 R3 080
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gables Classique 6 het 'n swembad, 'n berg-uitsig en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die sitarea het ook 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en lugbraaier, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, WiFi en 'n slim-TV met Netflix.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die huis en op die stoepel.
Rook asb. in die gemerkte areas en raak op 'n verantwoordelike manier van jou stompies ontslae.
Indien daar tekens van rook in die eenheid is, sal dit 'n ekstra skoonmaakfooi tot gevolg hê.
'n Ekstra R750 sal van die breekskadedeposito afgetrek word as die huis in 'n onaanvaarbare toestand gelos word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYjk5YzM0LWZmYTYtNDZiOC1iN2QzLTVlODBjMGE0MjkxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 330 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.516057 28.422243
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem