6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 58 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Garden Cottage is gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in die historiese dorpie Swellendam.
Die eenheid het 2 slaapkamers, elkeen met ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook ’n slaapbank in die leefarea.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n gasstoof en oond, yskas, mikrogolfoond, 'n ontbyttoonbank en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en het ’n pool-tafel, swartbord muur vir kinders om kreatief te wees, TV met DStv, 'n kaggel en WiFi.
Die eenheid lei na ’n beskutte braai-area onder groot bome. Onderdak veilige parkeerplek is beskikbaar met elektriese hek. Dit is 'n veilige en stil woonbuurt, met 'n asemrowende uitsig oor die pragtige Langeberge.
Die sentrale ligging van die kompleks bied toegang tot restaurante, winkels en kroeë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 58 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang