The Glass Inn
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 194 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Die Glass Inn is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Marloth Park, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n vriende- of familiewegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gevul met oorvloedige natuurlike lig, gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en wasmasjien vir ekstra gerief.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en die Krugerwildtuin. Gaste kan ook 'n buitelug swembad en braai-area, buitestort, gratis veilige parkering en 24-uur-sekuriteit geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 194 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
194 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang