Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glen Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir The Glen Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jeanette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette K
Saam met vriende

Baie lekker oornag stop gehad.

Baie oulike plek vir groter groepe. Alles wat jy nodig het is daar. Netjies en skoon. Ligging baie goed tussen Gauteng en die Garden Route. Lekker atmosfeer en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie C
Saam met vriende

Baie lekker gerus.

Baie lekker gebly, baie skoon en netjies, duursame beddegoed en handdoeke word gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phil L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Phil L
Gesin met tieners

Dit was 'n skoon en netjiese plek en die ligging is goed. Dit was duur vir verblyf w.

Dit was 'n skoon en netjiese plek en die ligging is goed. Dit was duur vir verblyf waar daar nie daaglikse skoonmaak dienste of TV is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marko P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko P
Gesin met klein kinders

Gemak en gerief.

Alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R61, Blaauwater Plase, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da32d57c30740d04b07ddc9bd43ed19ced0fd889fd4bcd24a9bd2946830d040119af0839c484923e3e33b1178c804cb12be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 R61 Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -31.978623348387 24.699355259049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem