4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Glen Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorp in die Herderberg-streek Die eiendom word deur bloekombome omring en bied gaste oorgenoeg privaatheid in 'n rustige area.
Die eenslaapkamer-kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, asook ingeboude kaste en die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, toilet, en daar is ook 'n ingeboude kas.
Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n platskerm-TV teen die muur.
Buite is daar 'n onderdak-kuierarea langs die huis, 'n braai-area en 'n piekniektafel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink The Glen Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang