+116

The Green Lizard Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 040 R832 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Green Lizard Guesthouse is in die hartjie van Nelspruit, Mpumalanga geleë en bied groot, luukse kamers omring deur lowergroen tuine wat bydra tot privaatheid en gerieflike verblyf vir vakansiegangers, voëlkykers en sakereisigers.

Hierdie eiendom bied 'n keuse tussen 3 Standaard-suites, 6 Deluxe Suites en 1 Presidensiële Suite. Die kamers is gemeubileer met óf 2 ekstra-lengte enkelbeddens, 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed. Elke suite kyk oor die groot tuin uit en bied asemrowende uitsigte oor die Laeveld. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet terwyl die Presidensiële Suite 'n bad ook het. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, 'n platskerm-TV met DStv en 'n lessenaar in. Sommige van die kamers het 'n privaat balkon.

Die eiendom het lowergroen tuine met 'n oormaat voëllewe. Gaste kan 'n maaltyd by die ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel geniet. Die restaurant bedoen ontbyt, middagete en aandete. Alle gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n vermaakarea.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kevin G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil en lekker. The Green Lizard is baie gasvry en sal enige tyd terug gaan.
Okt 2025
Kaylin B
Besigheidsreis
5.0
Goeie diens, waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly, die personeel is baie vriendelik en die diens was baie goed! Alles was baie netjies en skoon....
Sien meer
Okt 2025
Johan L
5.0
Great. Great area. This guesthouse is quality for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ciska K
Gesin met tieners
5.0
Skoon en baie netjies. Veilig. Ja, ons het. Die personeel het ons baie vriendelik ontvang. Die uitsig was asemrowend mooi en die kamers was skoon en n...
Sien meer
Sep 2025
Annemie G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, gerieflik. Gerieflik en verwelkomend. Zethu is die vriendelike gasvrou wat selfs gehelp het om ons bagasie in- en uit te dra. Veilige ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink The Green Lizard Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
R 1 040 R 832
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 040
R 1 040 R 832
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R 1 040 R 832
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4097ea4e76710f22d7be653e29f767616ce4eef961f5297c98014edf5ad9fe14526e80baf5c0bad81561bca926f4a08995b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R832 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 28 Vanwijk Street Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4847542 30.980619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang