LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Boksburg

The Tranquil Haven

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Die Tranquil Haven is 'n lieflike selfsorgwoonstel sentraal geleë in die veilige landgoed in Boksburg. Gerieflik geleë ongeveer 10 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en East Rand Mall, is dit 'n ideale opsie vir beide vakansie- en sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n oulike balkon met buitesitplek. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, buitegimnasium, speelarea vir kinders, tennisbaan, dagspa, restaurant en leefstylsentrum binne die kompleks geniet, en veilige onderdakparkering word voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2cc24d84649a3e7c27f6d4e051724f5373da85d7c27c571f9c4beb8bb771b5b8ddbdb93e4f4af2d45934eea612ecdf18637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4) Pretoria Road East Rand Pty Mines 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.192906047934 28.229394803078
Soek in 'n groter streek