LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Grey Hornbill | LekkeSlaap
+12

The Grey Hornbill

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Grey Hornbill is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Randburg, 'n welvarende woonbuurt in Johannesburg.

Dié bekoorlike eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n sitkamerstel en 'n TV.

Die eenheid lei uit na 'n loofryke tuin. Daar is veilige parkering op die perseel met afstandbeheerde toegang.

Dis naby die Netcare Olivedale Hospitaal, verskeie winkelsentrums, hospitale en ander besienswaardighede soos Monte Casino, Sandton City, Gold Reef City, die Sandton Konferensiesentrum en die Dome in Northgate.

Slaapplek

’n Bespreking by The Grey Hornbill sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Grey Hornbill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
  • Gaste dink The Grey Hornbill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ea1d95854215048f89184cbacb9af8ee5015e3827264c67e0465f70bb05bd17d4eca579d50d2d55911f0360c1a0f4b8d571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 3 Church Street Johannesburg North 2155 Gauteng 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -26.0530004 27.9751239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!