Elliot Akkommodasie by The Guardians Lodge | LekkeSlaap
+61
+61

The Guardians Lodge

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Guardians Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Guardians Lodge bied selfsorgverblyf of B&B. Die lodge is op 'n werkende plaas, aan die voorheuwel van Elliot in die Suidelike Drakensberge, geleë.

Akkommodasie by The Guardians Lodge beskik oor 6 grasdakkothuise wat volledig gemeubileer is. Dié eenhede bied slaapplek vir 2 tot 5 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Die meeste van die kothuise het kombuisies met basiese toebehore om etes voor te berei of warm te maak.

Die lodge het 'n restaurant, Upstream, op die perseel. Dit is van Dinsdag tot Sondag oop vir middagete en aandete. Die lodge spog met 'n intieme klipkapel met pragtige berguitsigte, vir gaste wat op soek is na 'n beeldskone trouvenue.

Daar is verskeie doendinge soos gholf, voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes en rotstekeninge om net 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir The Guardians Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • The Guardians Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Guardians Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Guardians Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYzNmMDlkLTBhODktNDU0Yi05MGVmLWZiNjc3OGJjNWExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 The Guardians Farm Elliot 5460 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.289389 27.874117
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za