Standerton Akkommodasie by The Guest House | LekkeSlaap
+18

The Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colignystraat 95, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Guest House bied 'n B&B-opsie of 'n opsie om aandete ook in te sluit. Die gastehuis is in Standerton geleë en is ideaal vir gaste op soek na 'n oornagstop, op pad na verskeie bestemmings.

Dié gastehuis het 6 dubbelkamers en 1 gesinskamer wat individueel versier is. Die kamers het 'n dubbelbed of 'n dubbelbed met enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite- badkamer.

Ander kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe in. The Guest House het 'n volledige en gelisensieerde kroeg, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Die huis is tussen 10 tot 20 minute se ry vanaf die Tutuka-kragstasie, New Denmark Colliery, en die Standerton Oil Mills 10.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Colignystraat 95, Standerton, 2430, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Standerton Mpumalanga
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colignystraat 95, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEdN5IuBvXyuZO8tLCiINpIIxkHYDmKKQs8xbqdxw5e74nppW5S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 95 Coligny Strreet Standerton 2430 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.932362561855 29.238780465989
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za