The Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Guest House bied oornagverblyf in Nelspruit. Dié dorp is weggesteek in die Krokodilriviervallei en spog met sonskyn, 'n matige, tropiese klimaat, groen landskal en verskeie besienswaardighede. Nelspruit dien ook as die poort na Mpumalanga en Kruger Wildtuin.

Verblyf word in 2 slaapkamers gebied wat 'n badkamer deel. Albei kamers het koningingrootte-beddens en slaapplek vir 2 gaste.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, of in die tuine of gaste-sitarea ontspan.

Besienswaardighede in die area sluit die Sudwala-grotte, Nelspruit Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuine, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za