Vanderbijlpark Akkommodasie by The Guesthouse | LekkeSlaap
+71

The Guesthouse

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hendrik van Eck-boulevard 97, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dié gastehuis bied selfsorg-akkommodasie teen sakpastariewe in Vanderbijlpark en is na aan verskeie geriewe soos winkels en restaurante geleë. Ons is slegs 1 km vanaf 'n deel van die Vaalrivier se beeldskone oewer geleë.

Ons bied verblyf in 6 houthuisieeenhede en 1 woonstelltjie, elkeen met slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Elkeen het lugversorging, 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n kombuisie met 'n elektriese braaipan, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ons voorsien ook beddegoed en handdoeke.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n sprankelende swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die gastehuis is sowat 1 km vanaf die Emerald Casino wat 'n wye verskeidenheid doendinge soos 'n dieretuin, die Aqua Dome, kegelbal en lekker doendinge vir die jongspan insluit. Ons is sowat 2 km van VUT en Noordwes Universiteit, 5 km van die Vaal Winkelsentrum af en 4 km vanaf Stonehaven on Vaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 16 resensies vir The Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Hendrik van Eck-boulevard 97, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink The Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hendrik van Eck-boulevard 97, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqTlbUycBD0dOdksnudsvqnBjk0y4dRsdEIgnhtxi37JvBV9JId?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 4 97 Hendrik van Eck Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 13:00-00:00 11:00 -26.729461 27.858231
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za