The Hampton Exclusive Guest House
Beskrywing
Hierdie luukse suite bied nie see-uitsigte nie, maar beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die suite bied koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging, 'n klein lessenaar, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 7 luukse suites met koningingrootte-beddens en 2 met driekwartbeddens. Daar is verandas by 5 van die luukse suites.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse suite het 'n see-uitsig en dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die suite bied koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging, 'n klein lessenaar, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid bestaan uit 'n hoofslaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sit- en eetkamerarea en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die kamer bied ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, lugversorging en WiFi. Ontbyt is nie ingesluit by die tarief nie, maar kan teen ekstra koste gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Geen maaltye ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, 'n sit- en eetkamerarea en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer 2 enkelbedden. Die eenheid bied ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Geen maaltye ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Marine Terrace, Quigney, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 33 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang