Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hank Adventure Lodge

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 29, Maribashoek, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hank Adventure Lodge bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van die bosveld in die Mokopane-streek van Limpopo. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf word in 4 Deluxe-kamers met slaapplek vir 2 gaste of 2 Deluxe-gesinskamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders gebied. Die Deluxe-kamers het elk 'n koninggrootte-bed en die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. 'n Stapelbed vir kinders is ook beskikbaar in hierdie slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Verder het die gesinseenheid 'n sitarea met gemaklike sitplek en elke eenheid het 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit gratis WiFi, asook 'n tee- en koffieskinkbord in. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Gaste het toegang tot die gastesitkamer en -eetarea waar hulle hul ontbyt kan geniet. Die lodge het ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Aktiwiteite op die perseel sluit staproetes, wildkyk, 4x4-roetes, swem en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Hank Adventure Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Erfdeel 29, Maribashoek, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink The Hank Adventure Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 29, Maribashoek, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b44bf49f0d57daf4038329f7a04eb1af1b4182fbed9a9d726a9c9f818ffc9b8c6e1f68c1262034c81ad85f3009f1cfcaa93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Plot 29 Maribashoek 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.206979264963 29.098938667551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem