Dullstroom Akkommodasie by The Highlander Hotel | LekkeSlaap
+41

The Highlander Hotel

  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bosmanstraat en Lion Cachet-straat , Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 426 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Highlander Hotel is 'n eksklusiewe oord in die hartjie van Dullstroom. Die hotel bied die tydloosheid van 'n vergane era wat gekombineer word met luuksheid, elegansie en 'n asemrowende omgewing.

Verblyf word in verskeie kamers gebied wat slaapplek vir 2 tot 6 gaste het. Elke kamer het 'n kaggel, en suite-badkamer en 'n TV met 'n DVD-speler. Party kamers het stoepe met uitsigte oor die area.

Die restaurant op die perseel, Chapter 1, is van vroeg oggend tot laat aand oop. Die restaurant bied plaaskos wat van vars, organiese produkte gemaak word. Ontbyt, middagete, versnaperinge, tee en aandete word op 'n manjifieke ligging bedien. Die kroeg is enige whisky-entoesias se droom. Die hotel het 'n sauna en stoomkamer, asook hoogte opleiding. Daar is geriewe vir troues, konferensies en ander geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Highlander Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Bosmanstraat en Lion Cachet-straat , Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink The Highlander Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 426
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 426
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bosmanstraat en Lion Cachet-straat , Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a4225ea69e2aba06259fdceffff9955f46f43b10da6eda1eafebd22551b42d20626a70599f86fb268a5b522ab860051aba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 426  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Corner of Bosman Street and Lion Cachet Street Dullstroom 1100 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.423669579986 30.101574353264
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za