Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Castle

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Hilton Castle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was lekker gewees. Privaat. Honde vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld; met klomp ekstras deur eienaar om mens baie tuis te laat voel.

Baie vriendelik en gasvry ontvang deur eienaar en elke dag verversings en skoon handdoeke, nie net op eerste dag nie. Bertus het uit sy pad gegaan om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak en het heeltyd iets ekstra gedoen om ons verblyf so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Swart A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swart A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Sal vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiddy G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiddy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional service from Bertus. The room was clean and neat and had all necessities working.

Bertus was really an exceptional host. Even with the loadshedding, he gave us some options he could help with. Nothing was a bother. Loved the location, close to everything yet just tucked away enough not to feel the bustle of the main road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful. We'll certainly be back.

We felt welcome and were treated like royalty. Thank you, Bertus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Enkelreisiger

Jy voel soos 'n koning.

Ek het alleen gereis, na 3 dae langs die atletiekbaan was ek taamlik moeg, op daai stadium sou enige rus plek gewerk het. Ek is vriendelik deur Bertus ontvang en het onmiddelik tuis gevoel, asof ek daar hoort. My kamer was "huge" met alles en nog meer, dit het baie spasie en dit geld vir die badkamer ook. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Bertus het boonop 'n paar yskoues gebring wat baie gehelp het. Baie dankie vir my wonderlike verblyf. Ek sal dit verseker 10 keer oor en oor aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmin M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmin M
Enkelreisiger

Bertus was altyd vriendelik en behulpsaam en het by aankoms my dadelik tuis laat voel. Baie dankie! Ek het geen negatiewe ondervindings gehad nie.

Die kamer, geriewe, asook die tuin en uitsig was absoluut fantasties! Winkelsentrums en restaurante is baie naby!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfectly charming, peaceful and spotlessly clean B&B.

Super friendly and welcoming host. Cannot wait to revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-laan 25, Leonard, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd53d922a1a6b6cabbfc43b7243398a37c86fc022c74f1e3f4c981b3de05cf2a9106a8dcda53ede2e1bd7e4526308850fc047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 25A Park Lane Leonard 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.5468903 30.3026239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem