LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Homestead Margate | LekkeSlaap
+182

The Homestead Margate

67 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homesteadstraat 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Homestead is 'n eksklusiewe en gesogte gastehuis in die pragtige kusdorp, Margate, op die grens van Ramsgate. Ons hartlike atmosfeer en vriendelike personeel sal jou sommer met die intrapslag laat tuis voel. The Homestead het 19 eksklusiewe kamers en bied slaapplek vir 32 gaste.

Die meeste van ons kamers het fantastiese see-uitsigte en as jy dit wil waag om tot heel bo te gaan, sal jy onvergeetlike rus ervaar, met see-uitsigte vanaf Southbroom tot Lucien-strand. Dit sal werklik 'n onvergeetlike ervaring wees.

Ons het pragtige, klassieke wittebrood-eenhede, standaard- en "Executive"-kamers. Sommige kamers het see-uitsigte. Ons het 'n lieflike eetkamer waar jy kan ontspan en 'n volledige ontbyt kan geniet.

In die drieverdieping-gebou is daar 19 kamers. Sommige "Executive"-kamers het luukse spa-baddens. Dis die ideale rustige, privaat wegbreekplek vir jou en jou metgesel.

Daar is groot balkonne waar jy kan terugsit, ontspan en pragtige see- en strand-uitsigte geniet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is tientalle besienswaardighede in die Hibiscus-area.

Let asb. daarop dat ons minimum-verblyftydperke het:

Minimum-verblyftydperk oor naweke: 2 nagte.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke: 3 nagte.
Minimum-verblyftydperk oor Desember/Januarie-vakansie: 5 nagte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 67 resensies vir The Homestead Margate
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Homesteadstraat 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Homestead Margate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homesteadstraat 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMWIwMTQwLTRmM2EtNGM3MC05MTEwLTM1N2Q0OTZjMmU0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 67 5 1 5 32 Homestead Rd Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-16:00 10:00 -30.869418736756 30.365105867386
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!