+145
Gastehuis in Margate

The Homestead Margate

30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 10 April 2026. Bespreekbaar tot 24 Feb 2026
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Homestead Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Homestead is 'n eksklusiewe gastehuis in die pragtige kusdorp Margate op die grens van Ramsgate.

Meeste van die kamers het fantastiese uitsigte oor die see en branders. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer waar gaste 'n volledige ontbyt kan nuttig. Gaste kan ook die swembad benut en veilige parkeerplek word voorsien.

Die gastehuis is naby die strand, winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 32 Homestead Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Homestead Margate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
30 % AF
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
30 % AF
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
30 % AF
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Homestead Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ZGFlOGE4LTg4YmYtNGNlNS1iMjNhLTBlNDIyNTk5ZGIzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 32 Homestead Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -30.869418736756 30.365105867386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang