LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The House in Lalaland | LekkeSlaap
+18

The House in Lalaland

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir The House in Lalaland
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Martelle T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelle T
Saam met vriende

Rustig en gemaklike wegbreek

Die huis is lekker groot en in 'n wonderlike area met die natuur om jou. Die uitsig is iets besonders. Lekker gekuier, gebraai en die kaggel in die winter is 'n plus punt. Yolande het baie moeite gedoen om vir my hout te kry. Beddegoed skoon en snoesig. As jy wil wegbreek en lekker musiek maak en kuier is die huis gemaak vir jou. Baie dankie vir 'n lekker naweekwegbreek.

Mark V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met vriende

Fun and restful!

The location was perfect, the host was amazing, and we all had a wonderful time. Would've given it six stars, but the rating only goes up to five.

The House in Lalaland's terugvoer

Thank you Mark!

The House in Lalaland
Weane F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Weane F
Saam met vriende

Amazing.

Beste plek om weg te breek van die besige stadslewe.

Lameez F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lameez F
Saam met vriende

Perfect for a getaway from everything.

We loved the place. Everything was there even if u thought we fogot something they had in the house. So spacious and there's no one who bothers you or complain about noise or anything. The people around are also very nice will definitely go again. 10/10 for them.

Heflin F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heflin F
Gesin met klein kinders

Fantasties, Ongelooflik en asemrowende uitsig

Dit was eerste bespreking deur LekkeSlaap en die dienste was top gehalte van die Konsultant wat besprekings handel tot en met die eienaars van die huis waar was van top gehalte ons het gevoel soos ons VIP was alles was net Lekke. Dankie LALALAND

Kayla A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla A
Saam met vriende

Amazing place.

Great place, big space.

was R1 750
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 11)
was R1 750
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 11)
was R1 750
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE6OqPx8hX8qQUSPkGoYVJGsUQhF1zbDrF88hvOG0CjkzaL2rAU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R1 167  per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 R366 Moutons Valley A, Lalaland 7320 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 13:00 -32.784388210722 18.695940971375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!