The House Quarters
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kentonstraat 44, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The House Quarters is in Kenton-on-Sea geleë en bied lieflike eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis bied 'n keuse tussen 7 luukse en suite-eenhede wat oor die Kariega-rivier kyk. Die eenhede is ingerig met plafonwaaiers, koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Daar is 'n TV met DStv en WiFi in elke eenheid en al die eenhede bied toegang tot 'n stoep.
'n Volledige ontbyt met koffie word langsaan in die House Kitchen restaurant voorgesit.
The House Quarters is net 1 km van die strand af en naby verskeie winkels, vulstasies, OTM's, 'n apteek en spreekkamer. Gaste kan die verskeie natuurreservate besoek, op bootritte op die rivier gaan, op die strand ontspan en walviskyk.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kentonstraat 44, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink The House Quarters het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kentonstraat 44, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom