The Hungry Otter
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stofpad 829, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hungry Otter is aan die buitewyke van Dullstroom in Mpumalanga geleë en bied 'n bekoorlike wegbreek wat net 2,5 uur vanaf Johannesburg en ideaal vir 'n oornagstop op pad na die Krugerwildtuin is.
The Hungry Otter het verskeie verblyfopsies en maak vir enkelreisigers, paartjies en gesinne voorsiening. Daar is 6 kamers wat elk 2, 3 of 4 gaste akkommodeer. Vier slaapkamers het koningingrootte-beddens en een kamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n gesinskamer met 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n sitarea. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en gratis WiFi is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n restaurant en 'n kroeg in. Gesinne met kinders kan die speelarea gebruik wat 'n klimraam het. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
The Hungry Otter bied maklike toegang tot 'n rits aktiwiteite, insluitend bergfietsry, perdry en visvang. Of gaste nou op soek is na avontuur of bloot in die rustige omgewing wil ontspan, dié verblyf bied die perfekte wegbreek buite die stad.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Stofpad 829, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stofpad 829, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom