LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Hut Guesthouse | LekkeSlaap
+22

The Hut Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir The Hut Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lindi D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Die gastehuis bied gerieflike verblyf, rustige omgewing. Ons het regtig tuis gevoel.

Gerhard J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Gesin met tieners

Uitstekende oornagverblyf.

The Hut is 'n wonderlike plek om te vernag. Billike pryse, baie skoon en netjies. Vriendelike mense. Hulle is ook ingerig vir beurtkrag. Ligte kan aangeskakel word en jy kan nog steeds TV kyk. Ek sal The Hut enige tyd aanbeveel.

Magda A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A
Besigheidsreis

Baie vriendelik en sal dit weer besoek as ek in daardie omgewing is.

Baie netjies en vriendelik.

Pieter C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

The Hut is ideaal geleë vir mense wat familie in Dirk Postma Tehuis besoek. Die terrein en kamers is baie mooi skoon en netjies en bied goeie waarde vir geld.

Marilize D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

The Hut is ideaal vir 'n nag se rus op pad terug huis toe. Eienaars baie vriendelik. Was baie warm, maar daar was gelukkig lugverversing. Sal The Hut vir enigeen aanbeveel.

Pc S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie netjiese huisvesting met vriendelike diens.

Lwanda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lwanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location is safe and peaceful. The service and everything there is top notch.

Very welcoming staff, neat and meticulous conditions for leisure.

Ria S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met vriende

Gasvrye gastehuis met heerlike ontbyt.

Ons motorfietstoer na die Oos-Kaap het begin by Burgersdorp en ek kan "The Hut" definitief aanbeveel. Kamers het alles in wat ons nodig gehad het met lekker gemaklike beddens en gasvrye diens. Die opsionele ontbyt was heerlik!

Helen B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely overnight stop.

The room we stayed in, No. 7, and it was very comfortable, the electric blanket was great! The breakfast was excellent, the price was R85 per person. We also did not know that the room was equipped with crockery and cutlery for semi self-catering. There was no bathmat in the bathroom.

Michiel R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel R
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie dankie vir die heerlike kamer, was baie lekker gewees.

Anni C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en smaakvol - baie veilig en absolute waarde vir geld!

Ons kom uit die gasvryheidsbedryf en kan regtig hierdie gastehuis aanbeveel. Vandat jy deur die hekke ry, tik hierdie oornagfasiliteit al die boksies. Terrein is netjies, smaakvol en absoluut veilig. Ontvangs is hartlik en die kamer waar ons oornag het, het aan alles voldoen wat 'n moeë reisiger benodig. Kamers is smaakvol ingerig en die binneversiering is met 'n goeie oog gedoen. Ons het in een van die selfsorgeenhede gebly met ons motor reg voor die eenheid. Het so veilig gevoel en kon in stilte en onder goeie linne nagrus geniet. Sou ons ooit weer op Burgersdorp oornag, sou dit definitief hier wees!

Jacques V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelik.

Wat 'n aangename verrassing. Als was netjies en skoon en die mense is baie vriendelik. Kan The Hut werklik aanbeveel as u in Burgersdorp oorslaap.

Anneline J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline J
Gesin met tieners

Skoon, netjies en verwelkomend.

Mooi tuin en groen, dik grasperk was baie verwelkomend. Ons kamer was baie skoon en netjies. Lekker groot stort was baie gemaklik. Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons sal enigiemand aanraai om daar om daar oor te slaap.

Pamela M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well kept place.

I visited the place for the first time somewhere in April/May I guess it still give the first impression I got first time. The hosts are welcoming and as I said it is home away from home. Thank the hut staff keep up the good work.

Anri W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gasvry, heerlike ontbyt.

Mense baie gasvry, skoon en netjies veilige parkering.

HHJ M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
HHJ M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Het al deur die wêreld in gastehuise gewoon. Hierdie een is een van beste, skoon en vyfster.

Pamela M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Hut is a very excellent place to stay. The environment itself is relaxing.

Maybe the guest house could consider offering breakfast on occasions for as long as there are visitors on site and not leaving earlier than the breakfast period. Thank you very much for a very warm welcome. The next time we make it to that side of Eastern Cape I'll consider staying at The Hut again.

Theresa M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa M
Gesin met tieners

Heerlik oornag by The Hut Guesthouse.

Vriendelike ontvangs gekry by The Hut Guesthouse na 'n lang reis. Die beddens was besonders gemaklik, iets wat selde die geval is by gastehuise.

The Hut Guesthouse's terugvoer

Goeie dag

U positiewe terugvoer word opreg waardeer, ons strewe daarna om ons gaste van n goeie diens te voorsien.
U terugvoer maak dat ons net wil verbeter.

Mooi dag
Erna

The Hut Guesthouse
Charlene B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Gesin met klein kinders

Wonderlik en vriendelik.

Ontbyt was heerlik en plek is pragtig!

Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZmUzODY0LTUxZmMtNGNhYy05OThlLTI1ODI4MTNlM2U3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 18 President Swart Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.993466103814 26.328056752682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!