The Kimberley Club Guesthouse
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currey-straat 35, Kimberley-sentraal, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Kimberley Club Guesthouse is 'n lieflike hotel wat gerieflike oornagverblyf in die stad Kimberley bied. Die hotel is ideaal vir 'n sentraal geleë vakansie en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.
Die hotel het 17 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het addisionele geriewe insluitend lugversorging, 'n lessenaar, haardroër, TV met DStv en toiletware. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye by die restaurant op die perseel geniet of in die gastesitkamer ontspan. Vir gaste wat die omgewing wil verken is daar staptoere, verskeie restaurante, die Groot Gat en Kimberley se mynmuseum wat als naby die hotel is.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Stacey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Currey-straat 35, Kimberley-sentraal, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink The Kimberley Club Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currey-straat 35, Kimberley-sentraal, Kimberley, 8301, Noord-Kaap