The Lapa Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luitenant Lampe-straat 52, Gobabis, 0000, Omaheke
- Vanaf R750 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
The Lapa Apartment is in Gobabis en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hoofpaaie, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel met lugversorging en wat op 'n residensiële perseel is. Dit het 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Luitenant Lampe-straat 52, Gobabis, 0000, Omaheke
- Gaste dink The Lapa Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luitenant Lampe-straat 52, Gobabis, 0000, Omaheke