LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+88
Gastehuis in Freeland park

The Lazy Shark

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Sylvia B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantasties. Baie mooi en skoon kamers, lekker ruim badkamer. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Lazy Shark
Baie dankie, ons sien uit om julle gou weer te verwelkom!

Ilze L
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Wonderful. Absolutely stunning, gorgeous view with a wonderful host and the breakfast was delicious. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Lazy Shark
Thank you, hope to see you soon again!

Theo M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Value for money! We had a wonderful stay at the Lazy Shark. The location was good, the staff are extremely friendly and helpful, the place is well maintained and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Lazy Shark
Thank you for your review, we look forward to welcoming you back soon again!

Wesley B
1 nag
5.0
Des 2025

Would definitely go back. Amazing venue with great views and has a great holiday feel and atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Des 2025

OK maar kon beter. Die uitsig is goed, maar die beddegoed, bank en gordyne was vuil. Geen handrelings by die trappe - gevaarlik. Sou persoonlike ontvangs waardeer het en iemand wat die TV kon instel.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Odette
The Lazy Shark
Hi Attie, dankie vir die terugvoer! Jy het gepraat en ons het geluister, ons skoonmaak is nou 100% en het ook onlangs 'n paar opgraderings gedoen. Daar is ook nou iemand op die perseel wat julle persoonlik verwelkom en gou die TV vir julle kan instel, maar ongelukkig het ons nie DStv nie. Dankie dat jy ons laat weet het! Hoop julle kan weer vir ons kom kuier.

Charne D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing! Ek en my man het ongelooflik lekker gebly by The Lazy Shark. Ongelooflik skoon, mooi, netjies met 'n fantastiese uitsig. Ons sal definitief daar wil gaan bly en sal vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag
4.8
Apr 2024

See uitsig en ruim kamers. Mooi uitsig oor see, veilig, ruim en skoon kamers, heerlikke ontbyt op die stoep gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth F
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Clean, quiet B&B with a great view and breakfast. Nice place for a stopover. Great breakfast. Staff not too friendly, and if you arrive after 17h00, they try to bill an extra R100, not cool. The driveway is very steep, which makes entering the place difficult, and there is practically no parking space for an SUV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Martin B
Kort verblyf
3.6
Jul 2024

Duik duik - haaie, haaie, haaie. Baie rustig en lekker gebly. Plek was skoon op aankoms. Het net gesukkel om die plek te sien weens geen naam bord nie. Sal weer terugkom. Baie naby aan Scuba-duikgeriewe.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nora E
1 nag
3.4
Apr 2024

Aanvaarbaar, onderhoud nodig. Eenheid het onderhoud nodig: stortdeure, kasdeure. Al is dit 'n selfsorg-eenheid, sou iets so basies soos koffie, tee, suiker en 'n melkkie 'n groot verskil gemaak het. Die matras op die bed is oud, deurgeslaap en moet dalk vervang word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Egerton Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77d074af0eb8b20ab72425358d19203b2d2d94ffb11d16f5dc46bd744c65b4137817e7a96155433216b094da4894a14b9b78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 29 Egerton Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.272628845536 30.758505476652