6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 League Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die League – Lagoon Views is jou ideale toevlugsoord in Knysna. Hierdie pragtig ingerigte akkommodasie is perfek vir 'n gesinswegbreek, met asemrowende uitsigte en die perfekte omgewing om onvergeetlike herinneringe te skep.
Die eiendom bied slaapplek vir ses volwassenes en beskik oor twee ruim slaapkamers, elk ontwerp om gemaklik twee volwassenes te slaap. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Daarbenewens is daar 'n dubbelslaapbank wat nog twee gaste kan akkommodeer. Die eiendom het twee badkamers, een met 'n toilet, stort en wasbak, en die ander met 'n toilet en wasbak.
In die hartjie van die huis lê 'n warm en verwelkomende oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer met sitplek vir ses. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe in, perfek vir die voorbereiding van tuisgemaakte maaltye.
Buite vind jy 'n buite-eetarea en braaigeriewe, ideaal om jou oggendkoffie of 'n ontspanne someraand met 'n uitsig te geniet. Die akkommodasie beskik ook oor 'n TV met Netflix en Youtube, gratis WiFi en veilige parkering onder 'n skaduryke motorhuis. Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling. 'n Klein aparte kantoor is beskikbaar vir diegene wat moet werk terwyl die gesin ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 27 League Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink The League - Lagoon Views het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 League Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang