The Lemony Thicket
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Missionstraat 11, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Lemony Thicket is 'n lieflike huis in 'n rustige, boomryke woonbuurt in West Bank in Port Alfred. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die Blouvlagstrand Kelly's Beach. Die huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV, kaggel en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n groot tuin met sitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is in 'n motorhuis en onder 'n motorafdak beskikbaar. Die huis is met 'n omsetterstelsel en 'n rugsteunwaterstelsel toegerus.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Ligging
- Missionstraat 11, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Missionstraat 11, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap