The Light House - Sky
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - 16 Avalanche Street, Johannesburg, 2092, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Light House - Sky is 'n lieflike solderwoonstel in Westdene, gerieflik naby die bekende Melville-woonbuurt, bekend vir sy moderne restaurante, kroeë en kafees. Die woonstel bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf, perfek geskik vir 'n paartjie.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n kombuis wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n buitelugbadkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die solderwoonstel 'n eetkamertafel, 'n lessenaar, 'n ingeboude braai en 'n bank in.
Die leefarea strek na 'n balkon met pragtige uitsigte. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Avalanche Street, Johannesburg, 2092, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Avalanche Street, Johannesburg, 2092, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang