4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Kerk Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
The Little Inn is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die skilderagtige dorpie Haenertsburg. Die huis is die ideale basis om die besienswaardighede en geriewe in die omgewing te verken.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, oond en stoof, ketel en 'n broodrooster toegerus.
Die sitkamer het 'n bank, sitplek om op te ontspan en 'n houtkaggel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien vir 1 voertuig.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Kerk Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink The Little Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Kerk Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang