The Lofts Overnight Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lofts Overnight Accommodation skuil in die hartjie van Polokwane se middestad en is maklik bereikbaar uit alle rigtings. Ons is 5 minute vanaf Peter Makoba-stadion en 'n Virgin Active-gimnasium, en is ook naby puik restaurante.

Gaste kan kies tussen Solder-eenhede, 'n Sakpas-eenheid, Standaard Kamers en 2-Enkelbedkamers. Elke kamer het 'n badkamer met komplimentêre toiletware. Handdoeke en linne word voorsien. 'n Internetverbinding is beskikbaar.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is veilige parkeerplek. 'n Volledige plaasontbyt en aandete kan op versoek voorsien word indien vooraf gereël.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lofts Overnight Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R430 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za