The Lookout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lookout is 'n ligte, moderne selfsorghuis in St James met ongelooflike panoramiese uitsigte oor Valsbaai. Die huis is bo Danger Beach geleë en is stapafstand van die St James-getypoel en Dalebrook-getypoel af. Die huis het ook 'n uitsonderlike uitsig.

Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense en die sitarea het 'n platskerm-TV.

Daar is 'n dek met 'n swembad en stoepmeubels aan een kant van die huis en balkonne aan die ander kant van die huis met skouspelagtige see-uitsigte. Veilige parkeerplek is aan die einde van Capri-weg beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by The Lookout sluit in:

2 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lookout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za