Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Magical Teepee Experience

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alexandria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir The Magical Teepee Experience
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anne-marie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical experience.

Dit was voorwaar 'n magical experience. Ons het die andersheid daarvan baie geniet. Nie geweet of WiFi beskikbaar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical, rustig, natuurskoon, tranquility, rainforest-like bird sounds.

Die magical Teepee-ervaring was eerlik waar een van die lekkerste ervarings in ons lewe - alles, en ek bedoel alles, was meer as perfek, en die eienaars was nie net soos vriende nie, maar soos familie. Hulle was elke oggend daar vir 'n geselsie en om advies te gee, of net lekker te gesels. Die badkamers, kombuis en die Teepee was skoon en so gemaklik - om die waarheid te sê, dit was baie moeilik om die Teepees te verlaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Magical Teepee Experience se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review! We hope to see you and Blue again in the near future. Your auras definitely add to the magic!

The Magical Teepee Experience
Tracey A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unique experience.

Lovely experience. The tent area is a little dark at night when going to the bathroom. It is peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful experience.

The place is so much fun and different from most establishments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie uniek en goeie waarde vir geld!

Definitief 'n ondervinding, pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir "iets anders".

Baie oulike begrip. Miskien nie die beste keuse vir die winter nie, maar ons het nie koud geslaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenda S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda S
Saam met vriende

Teepee-tente in die winter was definitief 'n uitdaging en belewenis.

Daar is 4 tente elkeen met hulle eie badkamer en kombuis, dis uitgelê sodat 4 paartjies die kombuis saam kan gebruik. Elkeen met hulle eie area. Ek dink dit sal great wees as mens as 'n groep die hele plek kan bespreek vir 4 paartjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, vriendelike kliëntediens en gerieflik.

As jy 'n teleskoop het, vat dit saam, die Melkweg en sterre is pragtig. As jy gewoond is aan sterrekyk in die stad sal jy baie meer sien as gewoonlik. Baie hiking trails naby en restaurante is almal naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaatjieskraalweg 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec32234a392ebd7c72a8746e22c4377622d176b2f937f950867c36da6088820d8ea3f84215401d83d8dbebcca81cfc10f832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Plaatjieskraal Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.585608740044 26.919249531947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem