+20
Selfsorg in Kalkbaai

The Majestic Penthouse

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Majestic Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in die prentjiemooi kusdorpie Kalkbaai - 'n gunsteling onder plaaslike inwoners. Uitstekende uitsigte kan vanaf die stoep bewonder word.

Die dakwoonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, vanwaar gaste toegang tot hul eie verskillende aanlynstroomrekeninge kan kry. Die woonstel het onbeperkte WiFi.

Gaste kan lekker op die balkon uitspan, en het eksklusiewe toegang tot 'n privaat gimnasium, swembad en aangewese parkeerplek. Die Majestic Village spog met 'n 24 uur-sekuriteitstelsel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 130

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Majestic Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA521015e625eef1d32e1995c219299e1e14c6e71e3e14c135c5a266daf646a6ed4d6ae1430c5f2b7fbe6fb6ea9110a79e09b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 124 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.126428415061 18.448653454807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang