Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mandyville

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rhelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir The Mandyville
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jacqui B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

Check in was 2-4pm we arrived 2:15/2:25 and got shown into our room. One of the staff members followed us in not wearing a mask we promptly asked him to leave and return masked. On making tea I saw the milk was used, the glasses dirty. The room also had no towels and the tissue box was empty. The next morning our breakfast pork sausage was raw. Water was cold after we advised them it came back on warm however we were told it was a municipal issue, we did understand water restrictions in the area. We went out for the entire day arrived home late to find our tea tray was not replenished. On looking for milk in the common area it was chunky and stale. The next day again was cold water which promptly became hot after we complained. 2/3 days were cold water. The staff were super friendly and helpful. On complaining we were told we could call management if there were issues however for a 4 star establishment these are basics that shouldn't be asked for. Staff arriving for work at 6:30 were really noisy and this did not allow for any sleeping in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abee H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, stil area en goed geleë, mooi dekor.

Die kamer is lekker groot en baie mooi. Die badkamer is netjies - het alles wat nodig is. Die ontbyt is uitstekend. Daar is parkering vir ons voertuig agter die hotel - heel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Rustige atmosfeer by die see. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard F
Besigheidsreis

Lekker!

Netjies, goeie sekuriteit, gerieflik en vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie aangenaam.

Hotel is fine - ontbyt baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Die kamer en die gastehuis is baie netjies en smaakvol met goeie diens. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marene V
Gesin met tieners

Baie lekker oornagverblyf in Jeffrey's.

Diens was vriendelik. Kamers, ontbytlokaal en sitkamer is keurig. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het een aand in die 'executive'-suite oorgebly.

Baie aangename verblyf ten spyte daarvan dat daar geen warm water die aand was nie. Ons het wel die volgende oggend warm water gehad. Die kamer se dekor was pragtig en geriewe luuks. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Gesin met klein kinders

'n Goeie opsie!

Die kamer is skoon en netjies. Kinders kon by ons bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin W
Besigheidsreis

Pleasant and good value.

All facilities good, except no hot water which management was informed of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 30, Jeffreysbaai, 3660, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc31812ebd998d82762c8b886529a0d1c5acd95d63cda7606d574cd633452c4ab9e3ce45a30969fc1c968dfa4de95429f94a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 30 Uys Street Jeffrey's Bay 3660 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.044987789261 24.926224350929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem