- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 102 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Pomona Road, Kempton Park, 1630, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Mannah Executive Guest Lodge Hotel and Conference Centre word privaat besit en bestuur en bied luukse verblyf aan oordeelkundige gaste. Dié lodge/hotel is gepas vir internasionale gaste en sakereisigers en het die ideale ligging net 5 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Daar is verskeie kamers waarvan gaste kan kies, van standaardkamers tot "executive"-suites. Al die kamers het aparte ingange en bied toegang tot die rustige tuine. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n muurkluis en 'n haardroër in. Yskaste en mikrogolfoonde is op aanvraag beskikbaar. Kamerdiens en wasgoeddienste is op aanvraag beskikbaar.
The Mannah Executive Guest Lodge Hotel het 'n volledig gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel wat ontbyt, middagete, a la carte-spyskaarte en buffet-maaltye bedien.
Mannah se konferensiesentrum kan voorsiening maak vir klein of groot groepe en troues, sakegeleenthede en jaareindfunksies kan ook gereël word. Die 3 venues kan voorsiening maak vir 30 tot 180 gaste.
Pendeldienste vanaf en na die lughawe, of na groot winkelsentrums en die Gautrein kan verskaf word. Gratis WiFi-toegang is in sekere areas beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 39 Pomona Road, Kempton Park, 1630, Gauteng
- Gaste dink Mannah Executive Guest lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Pomona Road, Kempton Park, 1630, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 102 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang