Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Pomona

4.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Pomona van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Pomona besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pomona.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pomona akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pomona Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pomona Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pomona

Safari Club SA is 'n lodge met 'n Afrika-tema naby O.R. Tambo in Johannesburg, Suid-Afrika. Die plaasstyl lodge-hotel het 'n luukse tog huislike atmosfeer. Die verblyf bestaan uit 17 gemaklike en privaat en suite-k...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pomona

OR Tambo Guest House is in 'n pragtige area net 10 minute se ry van O.R. Thambo Internasionale Lughawe af geleë. Dié gastehuis spog met 'n landelike styl en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op so...

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pomona

Avant Garde Lodge is 'n luukse B&B net buite die middestad met maklike toegang tot die internasionale lughawe, winkelsentrums, vermaak en sakegebiede. Hier by die lodge sal jy so tuis voel soos by jou eie huis met u...

Vanaf
R629
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pomona

The Padd is 'n veilige, privaat selfsorg-eenheid wat op 'n 1012 hektaar-perseel in Brentwood Park AH, sowat 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë is. The Padd is 'n ruim, gerieflike spasie w...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pomona

AfricaSky is 'n luukse executive lodge, 10 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge is in 'n pragtige tuin wat privaatheid aan gaste bied met 'n private ingang. Hierdie eienaar-bestuurde lodge straal warm ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pomona

As jy 'n naweekwegbreek soek, kan jy Eden Guest Lodge in Kempton Park sommer jou eerste keuse maak. Eden Guest Lodge verskaf eksklusiewe akkommodasie vir die oordeelkundige sakeman of toeris. Daar is 10 ruim, prag...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pomona

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Kemptonpark, Johannesburg

Marechelle Country Estate bied B&B-verblyf in Kemptonpark en is sentraal geleë, slegs 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die dorp spog met 'n verskeidenheid doendinge van winkelsentrums, waterparke, en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R621
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Marais, Johannesburg

Airport Lodge Guest house bied eksklusiewe B&B en selfsorg-akkommodasie vir sakelui en plaaslike of internasionale besoekers aan Johannesburg. Hier kan jy ontspan terwyl of aan jou behoeftes voorsien. Dis presies w...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Johannesburg

Sugar Rose Guesthouse bied 'n vreedsame en rustige omgewing waar jy kan ontspan. Sugar Rose Guesthouse streef daarna om jou verblyf so gemaklik en huislik as moontlik te maak. Die gastehuis bied akkommodasie in 4 ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Hebron is in Bredell in Kempton Park geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR880
R704
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredell, Johannesburg

Elsje's Country Inn is in Kempton Park geleë en bied B&B-verblyf. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe. Verblyf word in verskeie ka...

30% af Aanbod!
VanafR949
R664
per nag, vir 2 mense
Lodge in Glen Marais, Johannesburg

Journey's Inn Africa is 'n bekoorlike lodge in die eksklusiewe en veilige voorstad Glen Marais in Kempton Park, Johannesburg. Daar is 9 en suite-kamers waarvan 3 gesinskamers is. Die kamers het elk ’n platskerm-...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Oppiplot Guest House is 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, Gauteng af. Die gastehuis bied verblyf in 9 kamers wat elkeen uniek versier is. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Wooden Creek Estate is op 'n kleinhoewe in Bredell AH, Kempton Park geleë en bied gerieflike eenhede. Gaste kan die Asian Kamer, die Country Kamer of Die Shack bespreek. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Linne...

Vanaf
R1 293
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bredell, Johannesburg

Ikwekwezi Guest Lodge is 'n 4-ster-lodge wat in die stil voorstad van Bredell in Kempton Park in Gauteng geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie- of sakewegbreek ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bredell, Johannesburg

Airport Game Lodge is langs die bosveld 10 km noord vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe. Dié afgeleë lodge bied die rustigheid van die Afrika-bosveld en die luukshede van moderne geriewe. Hier is welige gr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Confluence at 2nd is 'n gastehuis op die eienaar se eiendom, in Kempton Park. Die eenheid is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n tussenstop op pad na verskeie bestemmings, of vir sakereisigers wat na aan geriewe...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Johannesburg

Witwater Guest House & Spa spreek van elegansie met verwelkomende 5-stgasvryheid. Hier bied 'n gastehuis vir jou 'n boetiek-hotel gevoel met sy groot tuine en ruim interieur - dis moeilik om te glo dat die gastehuis...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Norton's Home Landgoed, Benoni

Backpackers Connection is net 8 km vanaf Johannesburg O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is die ideale plek waar jy jou vakansie in Afrika kan afskop. Dié rugsakreisigerslosies is gemik op vakansiegangers met 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Marais, Johannesburg

Windmill Inn bied selfsorgverblyf in Glen Marais, 'n woonbuurt in Kempton Park. Dis gerieflik geleë naby die lughawe en winkelsentrums. Dié oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en is op die eienaar se perseel ge...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Pomona akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za