LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Meadows At Millstream | LekkeSlaap
+104

The Meadows At Millstream

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 31 resensies vir The Meadows At Millstream
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dirk B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay!

Highly recommended! Country living at its best.

Ofentse M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ofentse M
Gesin met klein kinders

Perfect.

I loved it. It's refreshing.

Jeandre B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en 'n huis weg van die huis af

Wonderlike plek. Baie rustig en mens voel dadelik tuis. Plek is baie netjies en eienaar baie vriendelik en behulpsaam en kommunikasie was baie goed van die begin af. Sal dit vir enige iemand aan beveel veral as jy net dai rustige kort naweekbreek soek.

Kgabo K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgabo K
Gesin met klein kinders

Peaceful

The venue was so peaceful and relaxed. You will leave the place leaving so relaxed and rejuvenated. Absolutely clean and stylish rooms, the view is to die for.

Cindy N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Baie mooi.

Baie netjies en skoon.

Maria L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenhede in 'n rustige omgewing.

Goeie waarde vir geld.

Jp V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en die eienaars het tot vir ons gaan braaihout koop.

Netjies en alles wat jy nodig het.

Olga M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga M
Saam met vriende

Super lovely.

The host was so welcoming. Everything we needed was just a phone call away. I wish we stayed longer. Thank you very much.

Jp G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi.

Baie geniet al het die WiFi nie altyd gewerk nie.

Maryke K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies en ruim.

Mooi en netjies en lekker ruim! Baie lekker gebly!

Rosie D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Beter as wat foto's ooit kan beskryf.

Foto's kan nie die fantasties plek beskryf nie. Gasvryheid beter as waarvoor mens kon vra. Beveel beslis aan.

Lené C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené C
Saam met vriende

Fantastic stay!

This is the most beautiful place and we had a lovely stay! Would definitely go back any day!

Loret D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loret D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies

Ek sal The Meadows at Millstream vir enigiemand aanbeveel. Dit was netjies en skoon.

Leon B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views and comfortable unit.

Our stay was most pleasant and the owner went out of her way to arrange flowers for me.

Leon W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike blyplek. Rustige atmosfeer. Aan te beveel.

Die eienaars het ekstra spandeer aan die dekor om die eenhede pragtig te maak. Dit is baie mooi om in die onmiddellike omgewing te stap en die landelike rustigheid maak dit 'n lekker wegbreek vir die naweek. Ons sal weer gaan.

Nadine V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met vriende

Heerlike wegbreek!

Weereens, was dit pret! Heerlike wegbreek met die perfekte ligging. Moeder se eerste kuier, talle gaan volg. Besonders en lekker, duisend dankies.

Nadine V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met vriende

Ranch style-Hartieskuier!

Ons het lekker gekuier by The Meadows at Millstream! Gasvrou was vriendelik en behulpsaam en ons verras met 'n eenheid opgradering - dit was onverwags maar opreg waardeer! Sal beslis weer gaan kuier, die keer vat ons die hele gesin saam. Eenheid goed toegerus met alles wat mens moontlik kon aan dink, lekker gekuier en gebly. Weereens, baie dankie!

Emma C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma C

Sien sterre.

The Meadows at Millstream sal ek 100% aanbeveel. Bo en behalwe die ongelooflike pragtige tuine, rustigeheid en pragtige berguitsig, het die eenheid alles en nogmeer wat jy benodig. Dit is by verre een van beste plekke wat ons nog ingebly het.

Lerato M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a blissful experience at the country cottage. The hosts were very welcoming and we thoroughly enjoyed our stay!

We were just an hour away from home, but it felt like we were hours and hours away from the city. Would highly recommend it as an escape from the busy city life.

Marisa W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre

Baie goeie diens ontvang.

Andre M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met vriende

Absolutely superb.

Immaculate accommodation in a beautiful setting.

Tanja D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Die huisies is pragtig en die ligging asemrowend. Alles netjies en skoon, ons sal beslis terugkeer.

Nozipho P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho P
Saam met eggenoot / lewensmaat

I honestly cannot fault anything about the place. Daphne, her husband and son were so warm and welcoming. Our room was neat and clean. We loved everything about the place. I was beyond impressed.

The country life is something else especially if one is used to the city. It's super calm and relaxed. Really loved the scenery.

Lizett C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizett C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Uitstekende ligging en rustig.

Wilmar K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, en sal dit regtig aanbeveel indien iemand net vir 'n paar dae wil wegbreek.

Dit was regtig fantasties gewees, al die geriewe wat jy moontlik sou wou hê is daar. Die kliëntediens was great!

Herma V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma V
Gesin met klein kinders

Voel soos huis.

Meadows at Millstream is 'n pragtige plek waar mens werklik kan ontspan. Die eenhede is toegerus met alles wat jy kan dink jy nodig sal kry, en meer (selfs 100% gereed vir kragonderbrekings). Ons kon rustig terugsit terwyl ons 1-jarige dogtertjie veilig gespeel het op die grasperk. Enige vrae is dadelik beantwoord, en selfs 'n paar aanbevelings vir uitstappies is op aanvraag verskaf.

Anton D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nabyheid tot Van Gaalen-kaasplaas.

Ons plan was om die fietsryroetes by Van Gaalen te ry, die verblyf is feitlik teenaan Van Gaalen.

Pauline P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment was beautiful, spotless, with a peaceful garden. The decor was fresh and lovely.

We enjoyed our stay very much. There was careful attention to detail, like fresh fruit and rusks. Daphne is a charming hostess. She took the trouble to mail a gown that I had left in the room. Thank you.

Rochelle L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas gevoel.

Perfekte naweekverblyf om uit die stad te kom, of as 'n oorslaap-opsie vir 'n funksie. Die eenhede is nuut gebou en baie mooi versorg.

Frances N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plek met die vriendelikste gasvrou.

Oulike huise, baie idees gekry vir my eie huis.

Werner K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring!

Om te sê dit was 'n wonderlike ervaring is sag gestel. Die ligging is rustig, die eenhede is vlekkeloos en voldoen aan alle selfsorgbehoeftes. Jy sal nie spyt wees oor 'n besoek aan Meadows at Millstream nie, al sit en staar jy net na die mooi natuurprag rondom jou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an amazing experience!

To say it was awesome would be an understatement. The location is serine, and the units are spotless and satisfy every need (self-catering). You will not regret going to Meadows at Millstream, even if you just sit and stare at the stunning scenery in front of you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstream Country Estates, Mill Lane 26, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789b31aed4f7862a3bbc88c16e8d9f3adc35602c7feaf0fa24e19ce942651df32246a7644aa425e0780a4fe2956ff0249347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Millstream Country Estates 26 Mill Lane 0232 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.779419491225 27.766342346763
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!