+52
Selfsorg in Melville

The Melville Quarters

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Emma S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Comfortable stay in a good location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stil, skoon, veilig. Ons het vreeslik lekker gebly, beplan ons volgende trip ook daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Razia M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Comfortable stay, gracious hosts. Pierre was a gracious host; we arrived a bit later than check-in time and he warmly welcomed us. There was no water in the area but he supplied water for bathing, flushing the toilets, as well as drinking water. No microwave in the kitchen, otherwise a home-away-from-home comfort. Lovely book collection, magazines and art pieces in the house; our kids were excited to see a real old-style typewriter. The highlight of our stay was the book Pierre gifted my 16-year-old daughter before we left. Some shady characters in the area, so be alert and wary if arriving after sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilzarie D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Mrt 2026

Aanvaarbaar. Die bed is baie gemaklik met mooi linne en dit is baie sentraal. Die TV was nie in die kamer nie, want dit is volgens die gasheer buite werking. Die water was meestal af. Dis belangrik om te onthou dat waterverskaffing nie betroubaar is in die area nie. Daar is aanvullende waterhouers in die kamer, maar die gastehuis het nie 'n aanvullende watertenk wat aan die watersisteem geskakel is nie. Die kamer het redelik waterskade en ruik na bakteriese groei.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pulane M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

I had a great night. It was great. A very welcoming experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Delightful. Wonderful host and service from the houseman was really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Awesome! 10/10. Even though only 1 night was spent there, it was quiet and peaceful. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Ons kon lekker ontspan te midde van 'n besige tyd! Sal weer daar bly. Lekker ruim, huislike akkommodasie. Ons het gemaklik en tuis gevoel. Karaktervolle meubels (sommige afgeleef) en interieur skep ouwêreldse sfeer. Boomryke tuin met heerlike buitekuierplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan G
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Ek het lekker gebly - net die paar goed wat bietjie krap. Die gastehuis se naam is nie aangedui aan die buitekant nie. Daar is geen parkeerplek in die straat nie en jy moet eers die mense bel en wag dat iemand uitkom. My kamer het geen seep, ook nie skottelgoedseep en koffie gehad nie. Wel groot hoeveelhede tee en Cremora. Daar was ook geen ekstra warm komberse nie en ek moes vir alles eers vra. Ek dink ek sal volgende keer dalk 'n ander plek probeer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Corlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

54 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b86d6cb4adaa0b76f1695313fb285fba6f31852168bdc3879ea48f97b34dfb1bffcb5585102bfcaf66dcb1fabf97a37445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 54 4th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.17599 28.00396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang