Pick your preferred language

English

Afrikaans

+48
Hotel in Secunda

The Merchant @ Lake Umuzi

  • 118 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kiewet Street, Secunda, 2302, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Merchant @ Lake Umuzi is geïnspireer deur "The Merchant of Venice" van William Shakespeare, en bied gerieflike verblyf in 'n hotel wat geskik is vir die hedendaagse sakereisiger. Die hotel is in Secunda en het ryk aardse kleure, sandsteen, graniet, donker hout en leer. Die Merchant Hotel vorm deel van die Lake Umuzi Waterfront, met toegang tot 'n verskeidenheid restaurant- en vermaaklokale.

Gerieflike verblyf word aangebied in 59 dubbelkamers met en suite-badkamers, groot werk-areas, gratis internet en 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale kragproppe. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, lugversorging, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste ontvang 1 GB gratis WiFi per dag, met 'n veseloptiese lyn wat geskik is vir internasionale gebruik, sodat sakereisigers met gemak internasionaal kan kommunikeer.

Die hotel se ontvangs is oop van Maandag tot Saterdag van 06:00 tot 22:00 en op Sondae van 06:00 tot 20:00. 'n Gratis ontbytbuffet met koffie en tee kan elke oggend geniet word, en aandete kan by Boesie's Restaurant of Eish!! South African Kitchen geniet word.

Die hotel se sentrale ligging bied toegang tot Sasol Main Gate, die middestad, Graceland Casino and Country Club, Secunda Sportstadion en Sasol-ontspanningsgeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anthony S
Saam met lewensmaat
5.0
Top notch business hotel. I've always enjoyed staying at The Merchant. Close proximity to the restaurants and shops. Tons are more than...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Chené N
Saam met lewensmaat
5.0
We got a bit lost but the night receptionist was amazing. It was amazing. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Gerhard K
Besigheidsreis
4.6
Very clean, neat and comfortable with a convenient location, highly recommended. Die verblyf was ekstra aangenaam gewees, puik uitleg en meer as genoe...
Sien meer
Sep 2024
Antoinette A
Saam met lewensmaat
4.0
Kan plek aanbeveel, heerlike ontbyt. Omgewing stil, diens baie goed. Baie lekker gebly, diens was goed en blyplek skoon.
Des 2024
Lerato K
Saam met lewensmaat
3.8
Great location and customer service, housekeeping failed. The customer service was excellent and the location is ideal. However, the ba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Serene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kiewet Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink The Merchant @ Lake Umuzi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kiewet Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • 118 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27169f4beab3b1fd3ac62bf493c112f973ca43b1c7a0343db448cc2c6804a9d6156c30dfde3cc104fcb3702c863e8c12a778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Kiewet Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.515153635945 29.176667332649
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang