Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mills Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Mills Cottages is 'n knus selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Strand in die Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die woonstel het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike bank, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n braai-area buite. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel is beskikbaar.

Die strand in die Strand is warm, beskut en op die rand van die promenade wat koffiewinkels, kaffees en restaurante het. Aktiwiteite in die area sluit swem, stap, fietsry, voëlkyk en wynproe in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Mills Cottages sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir The Mills Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 2

Ligging

  • Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Mills Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe44ca02badec5f47b58a733e5e94da804aaeb80a380ea2a2c89f9c1dfcf876aaa2adc8f9305d6a7d70d016f6718866396b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 79A Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109223068898 18.835810039851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem