The Mills Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Alwina M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lieflike plekkie. Ek sal definitief weer terugkom! Die plek is cozy en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Mills Cottages
It was a pleasure hosting Alwina and her family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

Oliver R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great. Great stay, clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Mills Cottages
It was a pleasure hosting the Olivier family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

Johannes K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was 'n goeie ervaring. Rustige en veilige omgewing. Goeie diens. Dit is 'n oulike plekkie met genoeg ruimte. Baie ruim kombuis met alles wat 'n persoon nodig het. Baie aangenaam gewees om te braai en buite by 'n tafel te kon eet. Ons worshond was veilig wanneer ons iewers heen gegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Mills Cottages
It was a pleasure hosting Johannes and his wife. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

Truevida B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome. We felt like we were at home. Cozy, free and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Mills Cottages
It was a pleasure hosting Truevida and family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

Mondray V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

By familie gaan kuier. Baie netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Mills Cottages
It was a pleasure hosting Mondre and his wife. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

Isabel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal vir seker weer daar bly. Gasvrou vriendelik en hulpvaardig. Woonstel is goed toegerus. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Mills Cottages
It was a pleasure hosting Isabel and her husband. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

Gerda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome! Ons het baie lekker gebly. Ruim met genoeg beddegoed en handdoeke ens. Heerlike bed. Veilige parkering. Sal baie beslis weer oorbly en definitief aan almal wat ek ken, bemark. Baie dankie. Waardeer jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekend, lekker privaat en ontspannend! Ons het 'n baie lekker tyd gehad by The Mills - was gou om enige vrae te beantwoord en ons te help met alles wat ons nodig gehad het. Het selfs vir ons al die baba benodighede verskaf gedurende die tyd. Baie dankie, dit was 'n baie lekker tyd gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker! Goeie aanwysings en gereed vir ons gewees met aankoms! Die Cottage is goed ingerig, netjies en die gasvrou is baie gaaf. Dit was werklik 'n aangename ervaring - wens ons kon langer bly! Sal beslis weer by haar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79A Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2820cb5e989662d9364f03ba641c084dff6cbbbc67f480952ee194663d38dfbfb6f1ee7680ade897c22142f17cbf738695c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 79A Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109223068898 18.835810039851
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang