The Nest @ Boknes
12 gaste
3 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Mossel Street, Boknesstrand, Boknes, 6189, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Nest @ Boknes is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Boknes in die Oos-Kaap. Dis naby Cannon Rocks, Kenton-on-Sea, Alexandria, Boesmansriviermond en Port Alfred. Die huis is 500 m vanaf die see en 3 minute se ry vanaf 'n pragtige strand en strandmeer waar kinders veilig kan swem. Wandel op die strand na Dias se kruis of ry 25 minute na die Woody Cape-deel van die Addo-olifantpark.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook binnebraaigeriewe en 'n groot dek met 'n uitsig oor die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 105
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Mossel Street, Boknesstrand, Boknes, 6189, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Mossel Street, Boknesstrand, Boknes, 6189, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang