The Old Stone House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof, slegs 23,6 km van Durban se pragtige strande af. Kloof is in die prentjiemooi Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë, wat welbekend is vir die Kranzkloof Natuurreservaat.

Die hoofgastehuis is van klip in die laat 1940's gebou. Verblyf word in 3 eenhede gebied: Pebbles, Cobbles en Boulders.

Pebbles is 'n basiese selfsorg-eenheid op die tuin se laer-terras. Dié oopplan-eenheid is stylvol en bied slaapplek aan 2 gaste.

Cobbles is 'n basiese selfsorg-eenheid naby die gaste-sitarea, maar apart van die hoofhuis met privaat toegang van die tuin af.

Boulders is 'n gastekamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer.

Geriewe by die instansie sluit 'n groot rotspoel, braaigeriewe, 'n kuierarea en parkeerplek op die perseel in. Daar is 'n aparte sitarea in die hoofhuis met 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale en verskeie boeke.

'n Volledige Engelse ontbyt word op versoek in die eetarea of hoofhuis bedien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Old Stone House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za