+33
Selfsorg in Koringberg

The One Eye Dog Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magriet D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Die perfekte plek vir stilte, sterre, en lui-lekker aktiwiteite. Die One-Eyed Dog Cottage is keurig gemeubileer en het die wonderlikste details wat dit interessant en uniek maak. Die tuin het heerlike spasies vir lees en 'n middagslapie, en elke nou en dan het jy 'n liefdevolle honde-maat wat saamsit en gesels. Die dorp is baie klein - daar is een spaza winkel, 'n hotel vir ontbyt en middagete, en 'n gewilde padstal by die kruising - en is stil en veilig genoeg om gemaklik rond te stap en die omgewing in te neem. Ons gasheer het ons van die eerste oomblik baie tuis laat voel en het deurentyd moeite gemaak om te verseker dat ons gemaklik is! Ons sien uit om weer te kom en die stilte, afsondering en gasvryheid te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Washington Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Kasteel Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6373114d7960cdd381cb00e93f0d36e8b0bc368dbfefb50d88150a7d7b320051075267657ddd50eaaff66f62389fe4ba481?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Kasteel Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0208567 18.6751862
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang