10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Bluewater Bay Akkommodasie by The Orange Beach Apartment | LekkeSlaap
+11
+11

The Orange Beach Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R580 R522 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bluewatersingel 4, Blouwaterbaai, Port Elizabeth, 6056, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Orange Beach Apartment is ’n moderne woonstel naby die strand in Port Elizabeth. Dié stad is teen Algoabaai se manjifieke kuslyn geleë en dit spog met die perfekte kombinasie van warm seewater, ongerepte strande en ’n subtropiese klimaat.

Die woonstel is volledig gemeubileer en het 1 slaapkamer wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n spieëlkas, ingeboude kaste en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort.

Daar is ’n oopplan-kombuis met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, en basies toebehore. Die leefarea het gemaklike banke, ’n etenstafel en TV met DStv. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Port Elizabeth bied blouvlagstrande, historiese strande, natuurlike besienswaardighede en tientalle watersportgeleenthede.

Slaapplek

’n Bespreking by The Orange Beach Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Orange Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bluewatersingel 4, Blouwaterbaai, Port Elizabeth, 6056, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Orange Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R580
Vanaf R522
per nag (plek vir 2)
was R580
Vanaf R522
per nag (plek vir 2)
was R580
Vanaf R522
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bluewatersingel 4, Blouwaterbaai, Port Elizabeth, 6056, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATdFIxJHl4a3tvnHGM59sOrKPK81YV6hgWzg0kH9ZgBaarJqppt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R580, nou Vanaf R522  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Bluewater Close Bluewater Bay 6056 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.845745196476 25.641400009843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za