The Outlook in Uvongo
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 89 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Outlook in Uvongo bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim dakwoonstel in Uvongo, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Alle slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een ook 'n bad insluit.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en droër ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke is perfek om maaltye met geliefdes te deel. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplekke, insluitend 'n gasbraai, ideaal vir skemerkelkies terwyl jy die rustige see-uitsigte ten volle benut.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 98
Resensies 495
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 89 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
89 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang