2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Regent Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Owl’s Roost bied bekoorlike oornagverblyf in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-omgewing. Dié solderwoonstel is op die eienaar se perseel geleë en spog met privaat geriewe om 'n rustige wegbreek te verseker.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n balkon met 'n eetarea en wat 'n uitsig op die Riviersonderendberge bied. 'n Braai-area is beskikbaar. Gaste wat die area wil verken kan aktiwiteite soos visvang en bergfietsroetes aandurf, of verskeie restaurante besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Necia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Regent Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink The Owl's Roost het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Regent Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang