The Plum
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stubbs-straat 41B, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
-
Vanaf
R750R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Plum bied geriefelike oornag- en selfsorgverblyf in Louis Trichardt, naby winkels, Trichardt Memorial-hospitaal en die sakekern. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang en privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens en gehaltelinne. Daar is 'n kamer wat spog met 'n kombuis, terwyl die ander een slegs verhit-en-eetgeriewe het. Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar en stoel en gratis WiFi.
Die perseel word beveilig met hektoegang tot veilige parkeerplek. Die deure en vensters het diefwering en die verblyf het sonpanele, en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rebecca Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Stubbs-straat 41B, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink The Plum het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stubbs-straat 41B, Louis Trichardt, 0920, Limpopo